Propaganda – Baniere teen die mure

Noord-Korea

My Koreaans laat veel te wense oor, maar as ek moet raai wat hiér staan, sal dit iets wees soos "Voorwaarts in die naam van die Dierbare Leier Kim Il-Sung!"

Brand logo
Volg my, maar moenie my ágtervolg nie.