‘n Kookklas met Maenoi
Thailand

Dis grootliks onherkenbaar, maar hierdie grillerige goeters was in 'n vorige fase van produksie maar net doodgewonde hoenders. Die heel kleintjies word pens en pootjies (heel letterlik) in diep olie gebraai en by kroeë as peuselhappies aangebied. Ja kyk, ek sal beslis eers 'n paar biere agter die rug moet hê voor ek die waagmoed aan die dag sal lê om my tande dáárin te slaan!