Suid-Dakota – Mount Rushmore
VSA

Die beeldhouwerk beeld vier voormalige presidente uit, wat elkeen 'n ander deel van Amerikaanse geskiedenis verteenwoordig. George Washington verteenwoordig die stryd vir onafhanklikheid en die geboorte van die Republiek, , Thomas Jefferson die gebiedsuitbreiding van die land, Abraham Lincoln die permanente unifisering van die verskillende deelstate en Theodore Rooseveldt die VSA se rol in wêreldsake in die 20ste eeu.