Ek het hierdie foto in Kaesong, 'n stad naby die grens met Suid-Korea, geneem. In die agtergrond kan vroue gesien word wat besig is om hulle wasgoed in 'n rivier te was
Een van die enigste Noord-Koreane wat nie wou weghardloop wanneer ek my kamera in hulle rigting gemik het nie.